Jong kunstenaar ‘obsessief’ oor die lewe, musiek

Loading player...
“Dit is waar hierdie album vandaan kom, dit is ʼn blik in die obsessie wat ek oor musiek, mense en die lewe het.”
13 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min