‘Die Kaplyn’-sangeres sing oor mense, stories

Loading player...
Hetsy dit op die verhoog, agter die mikrofoon of met ʼn kitaar in haar hand is, Deidré Barnard is dit eens: ʼn storieverteller sal sy altyd bly.
13 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min