Vier vas na kaping in Hazyview

Loading player...
Vier verdagtes is Saterdagoggend in Graskop aangekeer in besit van ‘n gekaapte voertuig en ongelisensieërde vuurwapen. Hulle gearresteer toe die polisie op ‘n wenk oor ‘n verdagte Ford Figo gereageer het. Die voertuig is Vrydag in Hazyview gekaap. Die slagoffer is glo aangerand en teen ‘n boom vasgebind. Die vuurwapen wat in die voertuig ontdek is se reeksnommers was afgevyl. ‘n Nagemaakte vuurwapen is ook by die vier verdagtes gekonfiskeer. Die polisiewoordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli:
17 Oct 2023 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min