DA sê Platorand Spesiale Skool het nie meer kos vir leerlinge nie

Loading player...
Die DA in Mpumalanga sê leerlinge met gestremdhede se menseregte word voortdurend geskend in die provinsie. Dít nadat leerlinge aan Platorand Spesiale Skool in Belfast huis toe gestuur moes word nadat hul kosvoorraad opgeraak het. Jane Sithole van die DA skryf dit toe aan die Departement van Onderwys se versuim om die verskaffer van kos aan die skool te betaal. Sy sê hulle het aan die LUR, Bonakele Majuba, sowel as die Mensregtekommissie geskryf om in te gryp.
18 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min