Reef 10's die naweek in Witrivier

Loading player...
Dit is die naweek die gewilde Reef 10's sportbyeenkoms by Hoërskool Rob Ferreira. “Tens” sport behels 10-aan-’n kant-wedstryde en sluit rugby, hokkie, netbal en krieket in. Vanjaar is hardloop ook deel van Reef 10’s. Pieter Rademeyer sê deelnemers het ook amper verdubbel teenoor 2022. Hy skryf dit toe aan die familie-atmosfeer omdat daar kompeterende en sosiale afdelings is om aan deel te neem.
25 Oct 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min