Bizskoops - 26 Oktober 2023
--:--
Op vandag se program... Die totale aantal likwidasies het in September afgeneem
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Kleinhandelverkope in die Verenigde State het alle voorspellings oortref.
In investering-nuus, Suid-Afrika mis miljarde aan beleggings weens die uitdagende bedryfsomgewing.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die prys van eiers