ToekomsVenster: Ook hier sal die Here vir jou sorg

Loading player...
Van kleintyd tot vandag toe nog sorg die Here. Hy is getrou en doen wat Hy beloof het. Hy het geen tekort aan enigiets nie. By Hom is daar ʼn oorvloed genade, sorg, omgee, ondersteuning, noem maar op.
6 Nov 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min