ToekomsVenster: Daar's ’n manier om te sê jy verskil

Loading player...
Sê jy verskil, dis jou goeie reg. Sê dit op so ʼn wyse dat die ander persoon nie stik na sy asem oor die gure wyse waarop hy, as medemens, behandel word nie.
6 Nov 2023 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min