ToekomsVenster: ʼn Getuienis van oorvloedige genade

Loading player...
Praat maar met mense wat seer- en kwelpaaie geloop het. Min verwyt God, die meeste getuig van sy oorvloedige genade.
11 Nov 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min