Psalm 23:4 - Selfs al gaan ek deur 'n dal van doodskaduwee...

Loading player...
Die vers het al baie vertroosting en bemoediging vir gelowiges gebring. Mag jy ook opnuut krag put uit die perspektiewe wat uit die Woord gedeel word hieroor.
16 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min