Marlena Kruger oor die Kinderverklaring

--:--
Johann Els gesels met Marlena Kruger oor die Kinderverklaring oor Kinderbeskerming in die digitale wêreld
23 Nov 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: God's genade

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God’s genade” uit Johannes…
22 Feb 10AM 5 min

Esmarie Robbertse: Potato Foundation

Die Potato Foundation is 'n nie-winsgewende organisasie wat op verwaarloosde kinders in die samelewing fokus. Die Stigting het 'n projek genaamd "Run with Purpose" begin om tweedehandse hardloopskoene vir die leerders by Vastfontein Batho Pele Skool in te samel. Ons gesels met Esmarie Robbertse van die Potato Foundation om meer…
20 Feb 9AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
21 Feb 10AM 5 min

Ps Japie Venter: om draers van hoop te wees

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om draers van hoop te wees” uit JAKOBUS 1:4 NLV‬‬ "Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie."
20 Feb 10AM 5 min