ToekomsVenster: Wat julle ook al doen, doen dit vir die Here

Loading player...
Waarmee is jy vandag besig? Doen dit van harte soos vir die Here.
28 Nov 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min