Wynand du Preez: wat is vir jou die belangrikste?
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Vandag se fokus: "Wat is vir jou die bealngrikste?"