Kalaharistories - Kleinkoos en sy krag-kry dag

--:--
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kleinkoos en sy krag-kry-dag” uit Markus 2:27
7 Dec 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marsha Bothma - Hy Lig My Op

Today we are speaking to Marsha Bothma. About her new single “Hy Lig My Op” and we will get to know her and her testimony better.
29 Feb 9AM 13 min

Dr Carin Strydom: Die waardeketting veranderinge

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Die waardeketting veranderinge tydens ‘n moeilik ekonomiese situasie.”
28 Feb 9AM 8 min