Kabaal Klankbaan raak nostalgies met ‘mixtape’

Loading player...
“Dit is soos ʼn potjiekos of lamsboud wat lank stowe, wat lank in die oond is voordat dit gereed is.” Só beskryf Floris Groenewald, stigterslid van Kabaal Klankbaan, dié groep se vierde album, Ek’s steeds onstabiel. Mizanne Hattingh van Maroela Media het met Floris oor die album gesels.
1 Dec 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min