Ep. 4 - 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders

--:--
In hierdie episode gesels Ronelda Visser met Merrishia Singh Naicker, Bianca Truter Botha & Eugene Malan oor geslagsgebaseerde geweld. Ons gesels oor die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders. Merrishia is 'n verhoudingsterapeut, VGK predikant en koördineerder van die Faith Action Collective. Bianca en Eugene is albei betrokke by Kaapkerk se Taakspan vir Gendergeregtigheid.

Handige Hulplyne:

- Hulplyn vir geslagsgeweld: 0800 150 150
- Rape Crisis: 021 447 9762.
- Huis Jabes: 083 564 3313
- Saartjie Baartman Safehouse: 021 633 5287

https://standunitedsa.org/national-police-stations-shelters/wpbdp_category/shelters-western-cape/
https://wcwsm.org.za/about.html.
5 Dec 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Ep. 13 - Om gelowig kwaad te wees

Twee vroue vertel oor hul ervarings van kwaad wees - één oor ’n ontvoering, en die ander een oor ’n gewapende roof. Esté Gross is ’n rubriekskrywer, sangeres en omroeper by PretoriaFM en bied die middag nuus- en aktualiteitsprogram IMPAK aan. Mariëtte Theart is mede-eienaar van MaWees - 'n platform…
11 Mar 24 min

Ep. 12 - Jesus met vel aan ("Ministry of Presence")

In hierdie episode praat DJ Muller met twee passievolle kenners oor "Ministry of Presence". Ons kyk na die waarde daarvan om by iemand teenwoordig te wees met jou lyf en hoe dit elke mens se roeping is om dit te doen. Ronell Bezuidenhout is 'n predikant met 'n passie vir…
26 Feb 24 min

Ep. 11 - From Stats to Stories: Revolutionizing Nonprofit Communication (Rain Bennett)

South Africa is one of the countries with the most NPO’s, against the backdrop of terrible social-economic decay… For very long the only way NPO’s approached raising awareness for the organisation, and getting funding, was through trying to impress with statistics, milestones and presentations. Today, we're diving into the heart…
13 Feb 31 min

Ep. 9 - Om te sterf voor jou dood (dr. Johan Pienaar)

Sommige mense gaan dood voor hul sterfdatum… ’n Mens se pad kruis gereeld met iemand wat nog lewe, maar tog in hul binneste eintlik al begin sterf het... iemand wat hul lus vir die lewe heeltemal verloor het. Dit is iemand wat maar net in die lewe dryf, soos ’n…
23 Jan 23 min