ToekomsVenster: Kom praat met God

Loading player...
Vandag is die uitnodiging egter dat jy eg kinderlik, eg-mens en afhanklik met God sal praat.
4 Dec 2023 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min