#2 Understanding Autism: Ep. 2
Loading player...
Ep. 2
Kinders op die outisme spektrum het soms uitdagings om te kommunikeer, wat tot problematiese gedrag kan lei.
Cindy Coetzee, die stigter van die plaaslike organisasie sonder winsoogmerk, Indigo Smile Autism Foundation (ISAF), sê ouers moet verstaan hoekom hul kinders op sekere maniere optree of reageer.