Bizskoops - 7 Desember 2023

--:--
Op die program vandag ... loer ons in by Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor afleggings in die myn- en staalsektore.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die koste van misdaad.
In internasionale sake-nuus... Angola is gekant teen voorstel om olieproduksie te verminder
In beleggingsnuus, JSE verwag nuwe noterings in die nuwe jaar.
En ons gesels ook met Hohm Energy oor die sonkragbedryf.
7 Dec 2023 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 09 Mei 2024

Op die program vandag ... Shell bevestig hulle gaan Suid-Afrika verlaat. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die impak van beurtkrag op die arbeidsmark. In internasionale sake-nuus... Die verkope van iPhones het in byna elke mark regoor die wêreld gedaal. In beleggingsnuus, Suid-Afrika is nie in die…
9 May 8 min

Bizskoops - 02 Mei 2024

Op die program vandag ... Likwidasies in Suid-Afrika het afgeneem. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor wat die springbokke vir die ekonomie gedoen het. In internasionale sake-nuus... Aandele in Meta daal weens planne om in kunsmatige intelligensie te belê. In beleggingsnuus, die vraag na Krugerrande floreer in…
2 May 10 min

Bizskoops - 25 April 2024

Op die program vandag ... President Ramaphosa is positief oor die land se ekonomie. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor werksoek in Suid-Afrika. In internasionale sake-nuus... Tesla het sy pryse weer in 'n aantal groot markte verlaag. In beleggingsnuus, werkers het kanse om aandele in die maatskappye…
25 Apr 10 min

Bizskoops - 18 April 2024

Op die program vandag ... Tesourie het die sperdatum vir openbare kommentaar vir die Begrotingsfasiliteit vir Infrastruktuur verleng. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor dienhuidige aanwysers. In internasionale sake-nuus... Inflasie in die Verenigde State bly hardnekkig. In beleggingsnuus, beleggingspesialiste raai Suid-Afrikaners aan om hul spaargeld oorsee te…
18 Apr 10 min

Bizskoops - 11 April 2024

Op die program vandag ... Die regering en privaatsektor moet saamwerk om werk te skep. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die prys van sjokolade. In internasionale sake-nuus... Hoof van groot bank waarsku oor stygende rentekoerse. In beleggingsnuus, MTN se groter belegging in sy Suid-Afrikaanse netwerk werp…
11 Apr 9 min