Psalm 24 - Wie mag die berg van die Here opgaan?

Loading player...
Voel jy gekwalifiseerd, of gediskwalifiseerd om die berg (troon) van God te nader? Die Woord sê die een Wie se hande rein is, mag. Wat beteken dit vir jou en ons? Luister saam terwyl Charles en Muller hieroor gesels. Mag die Woord vir jou tot seën wees!
7 Dec 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min