Wouter en Lulu Powell

--:--
Dit gebeur nie aldag dat ‘n boer en sy vrou Hulle eie plaas in Suid-Afrika in ander se hande laat sodat hulle in ‘n buurland kan gaan boer – met die oog daarop om die liefde van ons Messias daar te gaan uitdra nie. Luister gerus na die gesprek met Wouter en Lulu Powell van Brits in Suid Afrika en hoe hulle gelei word om in Mosambiek uit te reik met die Evangelie van die Koninkryk van Jesus wat die Christus is
11 Dec 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - Vrydag 13 Sept 2024

Hugo van Niekerk is ‘n man met een groot passie vir siele. Sy passie is gemik op die uitbreiding van die Koninkryk van ons Hemelse Vader in Afrika. Sy visier is veral gerig op die JEUG van AFRIKA – die groep op ons kontinent wat die vinnigste en grootste groei…
13 Sep 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 6 Sept 2024

Pastoor Werner van der Walt kom kuier saam om te gesels oor die groot belangrikheid van vergifnis - hy skoei graag sy lering op dit wat met Josef gebeur het. Elizabeth Jordaan deel ook verder met ons oor die baie belangrike en groot invloed wat Andrew Murray op die mense…
6 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 23 August 2024

Sonja Basson was ‘n gelukkige boervrou van die Vrystaat toe sy op ‘n dag onverwags in ‘n geweldige frats veldbrand beland het!! Sy het besonder erge brandwonde opgedoen – maande in hospitaal en onder sorg van dokters geleef – en opgestaan! Haar belangrikste opstaan het gekom toe sy na al…
23 Aug 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 16 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
16 Aug 1 hr 37 min

Delf steeds dieper - Vrydag 09 Augustus 2024

Vrouedag!! OP hierdie Vrouedag kon ons nie anders as om soos ‘n Koningin Ester van ouds voor ons Vader te kniel om te bid vir ons land en haar mense!! Luister! En bid saam! Asseblief
9 Aug 1 hr 35 min