Psalm 27: Die Here is my Lig en my Redder

Loading player...
Voel jy soms of jy in donkerte gehul is? Die Goeie Nuus is dat Jesus Christus jou Redder en jou Lig is, ten spyte van dit waardeur jy mag loop. Mag hierdie Psalm vir jou tot groot seën wees!
28 Dec 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min