#5 Understanding Autism: Ep. 5
Loading player...
Renate Stewart van Free Choice is al meer as 35 in die onderwys. Hoekom lyk klaskamers nog soos 30 jaar gelede terwyl daar vooruitgang is op alle ander gebiede? vra sy in hierdie week se episode van Understanding Autism.
Sy sê dit is belangrik om elke kind volgens sy of haar leerstyl te akkommodeer sodat hulle kán leer.
Sy sê dit is belangrik om elke kind volgens sy of haar leerstyl te akkommodeer sodat hulle kán leer.