Hoor die Here my?

Loading player...
Dawid het Psalm 27 triomfantelik afgesluit met 'Wees sterk, en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here', nou vra hy in Psalm 28 'hoor die stem van my smekinge'. Dalk was jy ook al daar? Vol geloof en vertroue op die Here die een oomblik, en dan net daarna, om te wonder of Hy jou hoor... Luister saam. en mag die Psalm vir jou tot seën wees!
4 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min