ToekomsVenster: Roepstem van die Here

Loading player...
In terme van “los maak” wat mag dit verteenwoordig in my en jou lewe? In terme van “strek na wat voor is”, die karakter van Jesus wat in ons lewens gestalte moet kry, is dit ons van harte ingesteldheid?
15 Jan 2024 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min