ToekomsVenster: ’n Lig vir ander

Loading player...
Hy is met niemand klaar nie, behalwe hulle wat ons reeds vooruitgegaan het. In hulle is die werk van die Gees volbring.
22 Jan 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min