ToekomsVenster: ’n Hoopvolle toekoms

Loading player...
Gister is water onder deur die brug, word gesê. Moenie jou tent daar opslaan nie. As jy moet vertoef, kap die tentpenne liggies in. Môre kom die son weer op.
22 Jan 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min