ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense

Loading player...
Mag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.
29 Jan 2024 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min