ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesange

Loading player...
Sing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef.
29 Jan 2024 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min