ToekomsVenster: God ken my siel

Loading player...
God ken my siel. Ek deel my siel met Hom. Hy verstaan. Hy verwyt nie. Wys nie vingers nie. Skryf nie af nie. Hy is nie veroordelend, vingerwysend of gewoon ongeskik soos sommige mense nie. Nee, Hy koester my siel.
29 Jan 2024 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min