DA maak alarm oor tekort aan brandweerwaens

Loading player...
Die DA het die Mpumalanga LUR vir Samewerkende Regering, Mandla Msibi, gevra om finansiering te verseker vir munisipaliteite om brandbestrydingstoerusting aan te koop. Dit provinsie het tans slegs 39 funksionerende brandweerwaens vir 'n bevolking van meer as 4 miljoen. Die DA-lid, Trudie Grovè-Morgan, sê dit is van kritieke belang dat al 17 plaaslike munisipaliteite voldoende toegerus is met brandbestrydingstoerusting. Sy sê hoewel die Kantoor van die Premier onlangs brandbestrydingsbakkies aan drie munisipaliteite geskenk het, dit nie ernstige skade aan eiendom of lewensverliese kan voorkom nie weens hul beperkte kapasiteit.
30 Jan 2024 11PM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min