Saarkie se Adèle rock nou ook op haar eie

Loading player...
“Ek raak nou ouer, so ek kan nie meer net altyd in ʼn rock band speel nie,” skerts sy in Maroela Media se ateljee.
2 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min