ToekomsVenster: Saai in seisoen

Loading player...
Waartoe roep die Here jou al ʼn geruime tyd? Koop die tyd uit. Moenie verskonings maak nie. Laat 2024 punte tel in God se Koninkryk.
5 Feb 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min