ToekomsVenster: Met dankbaarheid

Loading player...
Mag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat.
5 Feb 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min