ToekomsVenster: ʼn Plek vir almal

Loading player...
Dis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie.
8 Feb 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min