ToekomsVenster: Wie se standaard handhaaf jy?

Loading player...
Onthou, jy is 'n beelddraer van die lewende God self.
12 Feb 2024 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min