ToekomsVenster: Kiekies uit die geheue

Loading player...
Ek noem dit sommer geheue-kiekies. Ek neem foto’s in my gemoed en bêre dit vir ʼn ander dag. Dis kosbare oomblikke, geleenthede, gawes wat nooit weer net so herhaal sal word nie.
19 Feb 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min