ToekomsVenster: Waar is die vissie?

Loading player...
Feit van die saak is dat ek al ʼn geruime tyd voel die Here sê die fase het verbygegaan. Ek hou vas maar Hy wil iets nuut doen. Die Here sê, Hy is ernstig, al moet Hy met my praat deur die vis wat nie meer daar is nie.
4 Mar 2024 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min