Ondersoek na honde glo huiswerker doodbyt

Loading player...
Die polisie het hul versekering gegee dat die ondersoek na die dood van ‘n huiswerker in Secunda die hoogste aandag geniet. Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Kolonel Donald Mdhluli, is die 65-jarige Tryphinah Elizabeth Mngomezulu na vermoede verskeur deur ses honde terwyl haar werkgewers uitstedig was. Sy is Saterdag dood gevind by die huis waar sy gewerk het. Die honde is in oorleg met die DBV van kant gemaak. ‘n Span ondersoekers is aangestel. Die ondersoek duur voort.
8 Mar 2024 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min