Is jy lus vir die Here? (Psalm 37:1-19)

Loading player...
Wat beteken dit om jouself te verlustig in die Here? En, hoekom verlustig jy jouself in Hom? 'n Lus vir die Here en lus vir die lewe loop gewoonlik hand aan hand! Luister saam na die eerste helfte van Psalm 37, en mag jy 'n vars, en nuwe lus vir God en die lewe vind, Vader is lief vir jou!
6 Mar 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min