ToekomsVenster: Om ’n gawe van onderskeiding te ontwikkel

Loading player...
Die vraag aan die einde van die dag lyk my is: is ons regtig met die Here se werk besig?
11 Mar 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min