DA bekommerd oor planne met Mpumalanga Varsproduktemark

Loading player...
Die DA is bekommerd dat die Agentskap vir Ekonomiese Groei in Mpumalanga beplan om die Varsproduktemark oor te dra aan ‘n private konsortium wat teen betaling die mark sal bestuur. Bosman Grobler van die DA sê MEGA se derde kwartaallikse verslag laat dit so voorkom en hulle het gister in die wetgewer vrae hieroor aan die LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Nompumeleleo Hlophe, gestel. Sy het aangedui sy sal binne sewe dae skriftelik daarop reageer.
13 Mar 2024 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min