ToekomsVenster: Hoe dan anders?

Loading player...
Een van die grootste foute wat ons kan maak is om goed as vanselfsprekend te aanvaar. Bid dan saam met my: “Here, ek bekeer my opnuut tot U”.
18 Mar 2024 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min