Herlewing by die Sinoville Gemeente in Pretoria
--:--
Herlewing is gebeure wat God deur die werking van die Heilige Gees skep op grond van wat Jesus klaar gedoen het en nog steeds doen. Hierdie is ’n kernwaarheid wat ons eers moet besef voordat ons kan glo aan herlewing en ons daarvoor kan beywer.
Hierdie artikel is gebaseer op my en Annakie se ervaring in die AGS Sinoville-gemeente in Pretoria gedurende die jare 1972 tot 1975.
Miskien moet ek nie praat van herlewing nie, omdat ons nie vir ’n herlewing gebid het nie en dit ook nooit eens ’n herlewing genoem het nie. En tog, as ek vandag terugdink, moet ek sê dat ek niks meer sou wou hê alvorens ek dit ’n herlewing, of ’n herlewing in wording sal noem nie. Ons het baie by die Here geleer en ek vertrou dat dit in hierdie artikel na vore sal kom.
Oorspronklike artikel: ats.ac.za/blog/herlewing-by-die-sinoville-gemeente-in-pretoria/