Elizabeth Botha van Open Doors

--:--
Charles van Onselen gesels vanmiddag met Elizabeth Botha van Open Doors oor hulle verslag oor die verskille in hoe die verskillende geslagte vervolg word.
19 Mar 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter: doen aan ander...

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Doen aan ander…” uit Matt 7:12
16 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Broeikas vir Sy bruid

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Broeikas vir Sy bruid” uit…
16 May 11AM 6 min