Wanpersepsie - Psalm 38

Loading player...
Verloor jy soms perspektief? Dalk het jou perspektief belyning nodig met God se uitkyk? Dit gebeur soms met almal van ons. In Psalm 38 kla Dawid by die Here vanuit 'n plek van wanpersepsie. Die Psalm, wat ooglopend negatief lyk, bevat Goddelike Heerlikheid! Mag die Woord jou verkwik, versterk en vorentoe neem, vanuit God se perspektief.
21 Mar 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 11)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 11) - Die Woord
29 Jan 51 min

Ps 119 (Deel 10)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 10) - Die Woord
22 Jan 52 min

Ps 119 (Deel 9)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 9) - Die Woord
15 Jan 53 min

Ps 119 (Deel 8)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 8) - Die Woord
8 Jan 54 min

Ps 119 (Deel 7)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 7) - Die Woord
1 Jan 47 min