Tel jou lewe? Tel jou woorde? - Psalm 39

Loading player...
Is daar 'n verband tussen die tel van ons lewens, en die tel van ons woorde? Of is dit andersom? Word ons lewens nie baie keer gestuur deur die woorde wat ons spreek nie? Dink aan Spreuke 18:21 (dood en lewe lê in die mag van die tong). In dié Psalm vra Dawid die Here om hom te help om sy lewe, en sy woorde, reg te gebruik. Mag die Woord vir jou tot seën wees!
4 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min