ToekomsVenster: Die vier vingers wat terugwys

Loading player...
Kan jy sien hoe dit belangstelling wek, liefde ontsluit? As daardie vermaning seermaak, is dit waarskynlik nie liefde nie.
20 Mar 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min