ToekomsVenster: Is God afwesig?

Loading player...
Dan sê die spreker na wie ek verwys dat dit nie God is wat by wyse van spreke verhoor word nie, ons staan skuldig. Wat het ons met hierdie wêreld, wat God in sy wysheid aan ons toevertrou het, gemaak?
25 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min