Belê in Afrikaanse onderrig én geniet uitstekende opbrengste

Loading player...
Met privaatskoolonderrig wat 'n toenemend belangrike rol in Suid-Afrika speel, bied onderwysgroepe wat leerders in hul moedertaal onderrig, 'n sterk beleggingsgeleentheid vir beleggers wat hul portefeulje wil diversifiseer en in die toekomstige sukses van Suid-Afrikaanse kinders wil belê.
26 Mar 2024 Afrikaans South Africa Business

Other recent episodes

Ons Winkels sorg vir glimlagte landswyd

Wat as ʼn eenmalige viering begin het, het nou gegroei tot ʼn nasionale projek van hoop een keer per jaar. Meer as 127 mense is reeds vanjaar deur hierdie inisiatief geraak. Die doel bly eenvoudig: om hoop te skep, een geskenk op ʼn slag.
28 Jul 2025 2 min

Een se oud is ʼn ander se goud

Daar iets tydloos en kosbaars aan die idee dat wat vir een persoon nie meer waarde het nie, vir ʼn ander 'n ware skat kan wees.
17 Mar 2025 2 min